Flitskaarte – Getalle

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Description

Getalle-Flitskaarte

  • Hoof/Rangtelwoord flitskaarte.
  • Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
  • Help met syfers identifikasie en -telling. Een-tot-een korrespondensie. Help met patroonherkenning, skepping, sortering en klassifisering.
  • Sluit 40 kaarte in. Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
  • Grootte per kaart: 12 x 8cm
  • Verwysingsnommer: 1053

Additional information

Verwysingsnommer

1053

Grootte per kaart

Lengte: 12cm
Breedte: 8cm

Strepieskode:

6009653403491

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Flitskaarte – Getalle”

Your email address will not be published. Required fields are marked *