Flitskaarte – My Familie Lede En My Huis

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Description

My familie lede en my huis -Flitskaarte

  • Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
  • Help met die onderskeid tussen familie lede en huishoudelike items. Help kinders om individueel te lees. Vorhoog die kwaliteit van kinders se kreatiewe werk en skryfvaardighede.
  • Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
  • Grootte per kaart: 12 x 8cm
  • Verwysingsnommer: 1056

Additional information

Verwysingsnommer:

1056

Grootte per kaart:

Lengte: 12cm
Breedte: 8cm

Strepieskode:

6009653402869

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Flitskaarte – My Familie Lede En My Huis”

Your email address will not be published.