Flitskaarte – Wilde Diere & Plaasdiere

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Description

Wilde Diere & Plaasdiere Flitskaarte

  • Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
  • Help met die onderskeid tussen wilde diere en plaasdiere. Help met kategorisering, vergelykings, probleemoplossingvaardighede, sortering en klassifisering.
  • Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
  • Grootte per kaart: 12 x 8cm
  • Verwysingsnommer: 1054

Additional information

Verwysingsnommer

1054

Grootte per kaart

Lengte: 12cm
Breedte: 8cm

Strepieskode:

6009653403507

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Flitskaarte – Wilde Diere & Plaasdiere”

Your email address will not be published.